Official Music video for "Dik & Dun" by Brendan Peyper. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/DikEnDun Follow Brendan Peyper op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/BrendanPeyperMusiek/ Instagram - https://www.instagram.com/brendan_peyper/ Twitter - https://twitter.com/BrendanPeyper Director: Stephan van Huyssteen Director of Photography/Camera operator/Editor/Colour grading: Wian van der Walt Actors: Edwin van Wyk, Bjorn de Klerk, Chané Fischer, Jooste Steynberg, Rico Immelman Special thanks to Oude Hout Mountain Lodge, Pretoria for providing locations Dik en Dun Gevleg in vlees Gebind in bloed Kyk ek en jy mekaar in die oë Man tot man Woord en daad Respek vir ‘n broer met ‘n ruggraat Net die Here weet In lag en leed En in bloed en sweet Sal ons oorleef Deur dik en dun my ou maat Deur yster en plaat Deur die goed en die kwaad Tot die einde Deur dik en dun my ou maat Deur yster en plaat Sy aan sy ek en jy Tot die einde Sy aan sy ek en jy Tot die einde Jy ken my hart Jy praat my taal Jy weet wat ek sê sonder woorde As tot as Stof tot stof Wat ek agter laat is in jou hande Net die Here weet In lag en leed En in bloed en sweet Sal ons oorleef Deur dik en dun my ou maat Deur yster en plaat Deur die goed en die kwaad Tot die einde Deur dik en dun my ou maat Deur yster en plaat Sy aan sy, ek en jy Tot die einde Sy aan sy ek en jy Tot die einde Net die Here weet In lag en leed En in bloed en sweet Net die Here weet In lag en leed En in bloed en sweet Sal ons oorleef Deur dik en dun my ou maat Deur yster en plaat Deur die goed en die kwaad Tot die einde Deur dik en dun my ou maat Deur yster en plaat Sy aan sy ek en jy Tot die einde Sy aan sy ek en jy Tot die einde Music video by Brendan Peyper performing Dik & Dun. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/orGghB #BrendanPeyper #DikEnDun
Mungkin Anda Juga Suka
Uyoncengwa Unyoko
Uvalo - Jazzworx & Thukuthela ft Dlala Thukzin
Zee Nxumalo, Skillz & Sykes - Mamma (Official Music Video)
Dj skizoh bw, Master KG, Eemoh ft Dj Kap - Tsiri Tsiri (Official Music Video)
Nkosazana Daughter - Ivangeli (New Song 2025) Feat. Master KG & Dalom Kids
Tyla - PUSH 2 START (Official Music Video)
Shebeshxt, Naqua SA, Zee Nxumalo - Rato Laka feat. Slidoo Man (Official Audio)
Big Zulu , Azana (Ft. Malungelo) - Amacala Othando [ Visualizer ]
Chillmaster - Wakahwina kare (official video)
Starr Healer & Lwah Ndlunkulu - Allowance ( Visualizer)
03: Sannere - Maapara Kobo Ft Wave Rhyder
Tyla x Wizkid - DYNAMITE (Official Audio)
Big Zulu (Ft. Inkabi Nation) - Home Sweet Home [Official Music Video]
MaWhoo and Master KG - uThukela [Ft. Harry Cane and Eemoh] (Official Video)
Big Zulu (Ft. K.O , Siya Ntuli & Xowla) - Dear My Love [Official Music Video]
DJ Maphorisa & Tyler ICU - Banyana (Official Video) ft. Sir Trill, Daliwonga & Kabza De Small
Lumela 'M'e (Bonus Track)
Nge Thanda Wena
Shebe O Boile
Mmapelo- Janesh; Shandesh; Abi wa Mampela feat Hitboss SA
Toni Braxton - Long As I Live
Mlindo The Vocalist - iMedi Yakho (Official Music Video) ft. Sir Trill
Goon Flavour , Master KG ft Nokwazi (Official Music Video)
HarryCane,Master KG & Tee Jay - Kude (Feat Ntando Yamahlubi (Official Audio)
Komentar
1 Komentar
